Amateur Wildlife and Birding Photography Competition – Marijke claims her prize!

Posted on Thu December 1, 2016.

What a treat!  Marijke Claassen was the Amateur Wildlife and Birding Photography Competition bi-monthly winner for July and August 2016.  During November, she visited Indlovu River Lodge to claim her prize.  Her image, “The finch that got away”, has won her a two-night, all-inclusive stay at Indlovu River Lodge with access to our photography hides.

Here is her feedback after experiencing her winning weekend at Indlovu (in Afrikaans):

Hallo Louisa

Hiermee wil ek net weereens baie dankie sê vir julle gasvryheid, vriendelikheid en puik diens tydens ons verblyf van 2-4 November 2016

Dis is ‘n wonderlike prys wat ek gewen het, en ek waardeer dit baie.

Indlovu River Lodge is pragtig.  Alles is so netjies en skoon, en die personeel is almal so vriendelik. Ons het sommer dadelik tuis gevoel.  Die kos was uit die boonste rakke, so smaakvol voorberei en voorgesit.  10 uit 10 vir Usher!!!!

Die “sunken photographic hides” was ‘n belewenis!!!!!  Alhoewel on nie so baie diere by die “hides” gesien het nie, het ek ‘n paar mooi foto’s geneem,  en was dit rus vir die siel om so in die “hide” te sit en na die stilte te “luister”.

Ek heg ‘n paar foto’s aan.

Groete vir Craig!

Vriendelike Groete

Marijke Claassen en Bossie

Below are a few of the images Marijke took during her stay at Indlovu in November 2016.

For more information on the Amateur Wildlife and Birding Photography Competition, please click here.

For more information on Photographic Safaris at Indlovu River Lodge, please click here, or contact Louisa at Lodge: +27 (0) 15 383 9918 or email: [email protected]